Thursday, February 19, 2009

Comfort...


We are often challenged to leap out of our comfort zone and try something new, to be bold and daring and reach for our dreams.

But there is also a role for comfort, a role that becomes clear on cold winter days such as we have here in the Ukay. In fact, the more we leap out of our comfort zone to try new, daring things, the more we might need those little comforts like hot soup or a soothing shower to keep us grounded.

Comfort is a wonderful thing, as long as it doesn’t make you feel too…comfortable.

14 comments:

Anonymous said...

Ice...

Jou sit altyd sulke pragtige inspirerende goed op jou blog. Het jy nie al gedink om dit alles in 'n boekvorm te doen nie?

Anonymous said...

dis die reine waarheid - hierby saam is ook "te bang om te waag". Baie treffend.

Anonymous said...

So waar! Die gemaksone is 'n gefortifiseerde wegkruipplek wat mense werklik bang maak om te waag, oor die ongemak en die onbekende. Dit is 'n moeilike stap, maar as 'n mens dit eers geneem het, sneeubal goeie dinge een na die ander - meestal. Mense vergeet dat selfs met waag en soms gemeepaardgaane mislukkings, die beste lewenslesse voortspruit!!

Shadane said...

this is lovely :)

Ordinarylife said...

so true!

Anonymous said...

Dis absoluut die waarheid, maar dit daargelaat, WAAR IS JY??????????

Muriel said...

Ysie waar is jy??????

Anonymous said...

Comfort! My kingdom for a little comfort!!

Shadane said...

how are u and the family?

Muriel said...

Hello Ysie, Baie geluk met jou verjaarsdag, ek hoop Mev Ice en die prinsessies het jou baie bederf. Mag die jaar net mooi dinge vir jou inhou!

Groete
Wip

Anonymous said...

Ek is bieeeetjie laat, maar lyk my jy ook! Baie geluk met jou verjaarsdag twee dae gelede!!! Mag jy nog baie geseënde jare beleef! (((Ice)))) en jou vrou sal my die drukkie vergewe!

Emil said...

Geluk, en waar is julle?

Shadane said...

bounce - love to you and family! hope u voted!

ICE said...

Thanx vir die verjaarsdag wense!