Like Emil I can't be at the memorial service for Nathan, and I thought Emil's idea of the OrangeRed Mosaic is an xcellent tribute to little Nathan!
The Breath and the Silence
-
The sun settles on the horizon, Colours of orange, and red merge with blue.
Birds flying to roost leave their black silhouettes, like hand drawn lines
on c...
5 years ago
9 comments:
Ek mind nie. Dis 'n goeie tribute. Sad, maar goed.
Thanx Emil!
Soos jy tereg gesê het, ons "appreciate" dinge meer en besef net hoe kort ons lewe op aarde is...
Ice, dit is pragtig!!
Rus in vrede ons klein vriendjie!
Hi Zee!
Ek dink nie jy het enige idee hoe baie dit beteken nie.
Ai Ysie dit is so mooi!!! Dis wonderlik hoe die blog wêreld by Carina hulle staan, ek kry sommer hoendervleis en begin tjank!!
Daar is nog so baie goeie mense op die aarde!!
Dis vir my 'n vreeslike hartseer ding!! Ek het nie woorde nie!
Hi Carina,
Ek wens ek kon meer doen vir julle, en ek is so spyt, ek was nie deel van Nathan se lewe nie.
Ek kan nie in 'n miljoen jaar myself indink waardeur julle gaan nie.
My gebede en gedagtes is met julle.
Sterkte!
Trane is goed, moet wees, want myne vloei...
Onthou, mense het almal goedheid in hulle. Ons moet dit net na vore bring...
Dit is pragtig... Tot weer siens my klein Nathan...
Post a Comment