Tuesday, September 9, 2008

Are you listening?


Listen! I mean really listen. What is the other person saying? What do they mean? What are they feeling?

Most of us have our heads in our own little worlds, a perfectly natural place to keep them, and we don’t pay attention to what others are saying. We hear, but we don’t really listen. Often our minds are busy thinking about how we will respond to them…and while we are formulating that response, we fail to truly listen.

Open your mind when you open your ears, and become a great listener.


Picture : Conversation on a Park Bench Painting by Jack Riddle

13 comments:

Muriel said...

Ice ek het ook al oor die storie geskryf. Dit is so waar ons luister soms net met 'n halwe oor.... en dinge kan nogal erg verkeerd loop as jy moontlik iets verkeerd gehoor het. Soos dat die klasse 12 uur uitkom in plaas van 2 uur! hahaha

Anonymous said...

Dis vreemd maar weet jy hier sien ek vir die eerste keer jou nuwe inskrywings nadat jy met vakansie was, al was ek vroeer al hier. Weird.
Waarlik luister ja en hoor. Dit is soos 'n gawe.

ICE said...

Muriel, soms moet ons mooi luister, veral as dit beteken dat die klas vroeër uitkom!

ICE said...

Hi Rosa, ek wonner hoekom?

Die hoor en luister moet ook by doen uitkom...

Anonymous said...

So this is where you disapeared to.

ICE said...

Howzit Pam!

Welcome!

Anonymous said...

ICE
Jip, netsoos die verhouding van EEN mond en TWEE ore, gegee vir 'n rede :wink:

Wat dink jy van hierdie area?
http://www.francepropertyshop.com/PropertyDetails/7390

Anonymous said...

Aggenee!! :shock:

:lol:

Mazamet, Tarn, Midi-Pyrenees

ICE said...

Sammi,

Naas Provance, wat hoopeloos te duur is vir ons is die Midi-Pyrenees my vrou se gunsteling plek. Ons het so bietjie na die streek ook gekyk, en as ek die regte plek daar sien, puik!!

Nice plekkie in jou link. Hulle sê net nie hoe groot die erf is nie, maar ek sien daar is 'n bonus van al die meubels!

Anonymous said...

ICE
Ek ken Frankryk glad nie, behalwe vir die Follies en Parys (laas daar gewees 1980) maar kyk ernstig om oor 3 jaar te trek. Dis nou wanneer laatlam klaarmaak met skool, hier. OF dalk vroeer. Ek sien die pryse van huise in daardie area is darem nie te onaardig nie.
Wat gebeur met die huismark daar, weet jy?

Kon jy dan die link sien?

ICE said...

Cool!

Yip ek het die link en huis gesien, Thanx!

Die mark klimp in Frankryk, maar die eiendom is nog baie goedkoper as in die Ukay!

Anonymous said...

Ek dink kommunikasie en luister raak al hoe moeiliker, hoe meer die tegnologie verbruikersvriendelik word.

Ek vang myself dat ek met iemand in verbale gesprek was, en regtig nie veel onthou wat gese is nie.

Soms praat mense egter twak...

ICE said...

Howzit & welkom, Klein Kombuis!

Dis die waarheid!

Ek is baie keer ook so. Ek kan vir 'n uur met my Ma op die foon praat, maar sodra iemand my vra waaroor ons gesels het, het ek nie 'n idee nie.

Maybe because I'm blogging at the same time...