Tuesday, November 11, 2008

Thoughts...


You are the only one that can
control
your thoughts.
It may not seem like
it at times,
but you CAN choose what
you think!

6 comments:

Anonymous said...

Omstandighede dwing 'n mens se denke soms in vreemde rigtings.....

Muriel said...

Baie waar, ek kies om positief te lewe.

Dankie vir al die positiewe stukkies deur die jaar Ice. Ek het so baie krag hier gekry veral op dae wat ek dit broodnodig gehad het.

ICE said...

Dis so waar Tersia!

ICE said...

Die plesier is myne. Ek is bly as ander ook iets hier kry.

Thanx vir die gereelde inloer, Wippie!

Anonymous said...

d'OH!b

ICE said...

Môre en welkom Johan!