skip to main |
skip to sidebar
Change
Let change mean more to you
than staying the same.
~{Debra Michels}~
Do you always sit at the same seat at the table. What would happen if you risked it all and tempted fate…by sitting in a different seat tonight. Yes, I know, you
would be realigning the stars and creating havoc in your household. But sometimes change of simple routines is what is needed to help the brain think more creatively.
So don’t go out and terrify your household by attempting this brazen act of rebellion at home tonight. No, save it for the next time you need to think creatively.
Then, sit in a different seat. And if your family survives the shock, go on to rearrange the living room furniture, back into the driveway, drink something different for supper.
Oh, and give somebody in your family a surprise hug – that’s good any day.
6 comments:
Hello Ice
Welkom terug!! Hoe was julle vakansie. Jy moet asseblief vir ons foto's wys!!!!
Ek het jou positiewe inskrywings ontsettend gemis!!!
Ek is so bietjie op blog vacation, ek wag vir die eerste lente reën om alles skoon te was dan gaan ek weer begin blog. Die blog wêreld was chaos, maar ek hoor dit gaan nou weer goed, ek is so bly!
Ek het nou by die meester geleer, mens moet soms blog vacation neem! Gaan Frankryk toe!!! he he
Dit is baie lekker om jou terug te hê!!
Groete
Bly jy is nie weg nie!
Ja nee, 'n Blog vakansie doen wonderre vir 'n mens se gestel!
Smaak my daar was troubles oral.
Sodra die foto's uitgesort is sal dit geplaas word...
Lekker na-week!
Lekker naweek vir julle ook!
Ek kan nie wag vir die foto's nie!
Baie goeie inskrywing! Stem 100% met jou saam dat mens soms dinge 'n bietjie anders moet doen. Mens raak in 'n groef as jy altyd alles dieselfde doen.
Bly jy's terug en ek sien ook uit om jou foto's te sien!
Welkom terug, en sommer dadelik 'n inspirerende inskrywing!
Thanx Thea en Emil!
Post a Comment